duimnael Die Heinkel HE 111 was 'n Duitse bomwerper en torpedodraer tydens die Tweede Wêreldoorlog. Die vliegtuig was in 1934 ontwerp deur die Günter-broers. Daar was vier prototipes waarvan die eerste op 24 Februarie 1935 sy nooiensvlug onderneem het.

Tegniese besonderhede + Besonderhede van die Heinkel HE 111: Item Statistiek Aantal motors 2 Tipe motor Skroef Vervaardiger Junkers-Jumo 211 D-1 Kraglewering per motor 1 200 perdekrag Vlerkspan22,6 m Lengte16,40 m Hoogte4,00 m Maks. opstyg massa11 300 kg Maks. snelheid415 km/h op 5 000 m Operasionele hoogte 7 800 m Togafstand met maks. bomvrag (2 000 kg) 1 220 kmBewapening Een 20 mm MG FF kanon envyf 7,9 mm MG 15 masjiengewere.

Bron Bombers 1939–1945 Kenneth Munson, Bounty Books 2012

Kategorie:Bomwerpers Kategorie:Vliegtuie van die Tweede Wêreldoorlog