Kevin Bloom is ’n Suid-Afrikaanse joernalis en skrywer. Hy is bekend vir sy boek Ways of Staying (2010) oor die lewe in Suid-Afrika ná 1994,HAT Taal-en-feitegids, Pearson, Desember 2013, wat in 2010 met die Suid-Afrikaanse Literêre Toekenning vir literêre joernalistiek bekroon is. Hy is ook die mede-skrywer van die boek Continental Shift: A Journey into Africa's Changing Fortunes (2016), wat deur Portobello-uitgewers gepubliseer is.
Publikasies Continental Shift: A Journey into Africa's Changing Fortunes, Portobello, April 2016, Hating Goldstone: the Jewish community against the judge, Parktown, 2012 Ways of Staying, Portobello, 2010,
Verwysings
Kategorie:Suid-Afrikaanse skrywers Kategorie:Suid-Afrikaanse joernaliste