is 'n Japannese sokkerklub in die stad Osaka in die Osaka Prefektuur.
Hul derbymededingers is die Suita-gebaseerde klub Gamba Osaka.
Soos baie ander Japannese sokkerklubs het Cerezo ’n Europese klubnaam gekies, en ‘Cerezo’ beteken kersieboom op Spaans.
Klubname 1957–1993 Yanmar Diesel 1994– Cerezo Osaka
Erelys Japanse sokkerliga (4) 1971, 1974, 1975, 1980
Beroemde sokkerspelers
Verwysings
Kategorie:Japannese sokkerklubs