RNS-virusse is ’n groep virusse wat so genoem word omdat hul erflike materiaal uit RNS (ribonukleïensuur) bestaan, in teenstelling met DNS-virusse.

Die RNS-virusse word soos volg onderverdeel: dsRNA (dubbelstringvirusse, 7 families) – "ds" staan vir double strand (-)ssRNA (enkelstringvirusse met ’n negatiewe polariteit, 7 families) – "ss" staan vir single strand (+)ssRNA (enkelstringvirusse met ’n positiewe polariteit, 24 families)

RNA is die Engels vir RNS.

Sien ook Retrovirus (RT-virus)

Kategorie:Virusse