DNS-virusse is ’n groep virusse wat so genoem word omdat hul erflike materiaal uit DNS (deoksiribonukleïensuur) bestaan, in teenstelling met RNS-virusse.

Die DNS-virusse word soos volg onderverdeel: ssDNA (enkelstringvirusse, 6 families) – "ss" staan vir single strand dsDNA (dubbelstringvirusse, 22 families) – "ds" staan vir double strand

DNA is die Engels vir DNS.

Kategorie:Virusse