'n Krapogie (Oophytum) is 'n genus van vygies.

Spesies Daar is twee spesies en albei is endemies aan Suid-Afrika:

Oophytum nanum (Schltr.) L.Bolus Oophytum oviforme (N.E.Br.) N.E.Br.

Albei spesies kom op die Knersvlakte in die Sukkulente Karoo voor. Dit is dwergvygies wat net 5 mm in deursnee word, maar hulle blommetjies kan 'n hele heuwelhelling pienk kleur.

Verwysings

Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika