duimnael|1=vel, 2=aponeurose, 3=periost, 4=skedel,5=breinvliese: 6=harde breinvlies, 7=spinnerakvlies, 8=sagte breinvlies
Die spinnerakvlies is een van die drie breinvliese, die beskermende membraan wat die brein en rugmurg beskerm. Die spinnerakvlies vorm uit die neurale kruin-mesektoderm in die embrio.
Eksterne skakels
Kategorie:Brein