Die konings van Persië tydens die besetting van Juda in die Bybelse tye was (met die geskatte jare waarin hulle geheers het):

Kores (539-530 v.C.) Kambuses II (530-522 v.C.) Darius I (522-486 v.C.) Xerxes I (486-465 v.C.) Artaxerxes I (465-424 v.C) Xerxes II (424) Darius II (424-404 v.C.) Artaxerxes II (404-359 v.C.) Artaxerxes III (359-338 v.C.) Arses (338-336 v.C.) Darius III (336-331 v.C.)

Kategorie:Persiese Ryk Kategorie:Monarge uit die Hebreeuse Bybel Persië Kategorie:Konings Kategorie:Geskiedenis van Iran