duimnael|Sedekia volgens die Promptuarii Iconum Insigniorum.

Sedekia was die twintigste koning van die koninkryk van Juda en het vir 11 jaar regeer. Hy is uit die familie van koning Dawid. Hy was die seun van koning Jojakim en broer van koning Jojagin. Hy het op die ouderdom van 21 koning geword en is in 586 v.C. deur koning Nebukadnesar II in ballingskap weggevoer. Die Babiloniërs het sy kinders in sy teenwoordigheid doodgemaak en daarna sy oë uitgesteek. Hy is in bronskettings in ballingskap weggevoer.

Verwysings in die Bybel

Literatuur Die Bybel (1953-Vertaling) Reinecker, Fritz: Lexikon zur Bibel. R. Brockhaus Verlag, Wuppertal 1981.

Sien ook Lys van konings van Israel Lys van persone in die Bybel

Kategorie:Konings van Juda Kategorie:Geboortes in 617 v.C.