duimnael|Amasia volgens die Promptuarii Iconum Insigniorum.
Amasia was die negende koning van die koninkryk van Juda en het 29 jaar regeer. Hy was uit die familie van koning Dawid en die seun van koning Joas. Volgens die Bybel was hy aanvanklik ’n goeie koning, maar het dwaas teenoor die profete opgetree, waarna die Here sy rug op hom gedraai het. Hy is opgevolg deur sy seun Ussia.
Verwysings in die Bybel
Literatuur Bybel verwysing in die Ou Testament tweede boek van konings wat regeer het in Israel voor en na die skeuring in twee reike. 2 Konings 14 vers 1-22 Die Bybel (1953-Vertaling) Reinecker, Fritz: Lexikon zur Bibel. R. Brockhaus Verlag, Wuppertal 1981.
Sien ook Lys van konings van Israel Lys van persone in die Bybel
Kategorie:Konings van Juda Kategorie:Geboortes in 802 v.C. Kategorie:Sterftes in 776 v.C.