Rehabeam was die eerste koning van die Koninkryk Juda en het 17 jaar regeer. Hy was die seun van koning Salomo. Volgens die Bybel het sy hardvogtige hantering van die leiers van die volk en sy ontrou aan die Here die skeuring in die ryk van Israel veroorsaak. Hy is opgevolg deur Abia.

Verwysings in die Bybel

Literatuur Die Bybel (1953-Vertaling) Reinecker, Fritz: Lexikon zur Bibel. R. Brockhaus Verlag, Wuppertal 1981.

Sien ook Lys van konings van Israel Lys van persone in die Bybel

Kategorie:Konings van Juda Kategorie:Geboortes in 972 v.C. Kategorie:Sterftes in 914 v.C.