duimnael|Profesie teen Jerobeam, 1728.
Jerobeam I is die eerste koning van die noordelike koninkryk van Israel na die verdeling van Israel na die dood van koning Salomo. Jerobeam het Samaria die hoofstad van die nuwe koninkryk verklaar. Hy het altesame 22 jaar regeer.
Verwysings in die Bybel
Literatuur Die Bybel (1953-Vertaling) Reinecker, Fritz: Lexikon zur Bibel. R. Brockhaus Verlag, Wuppertal 1981.
Sien ook Lys van konings van Israel Lys van persone in die Bybel
Kategorie:Konings van die Koninkryk Israel Kategorie:Sterftes in 910 v.C.