Hierdie is 'n lys van konings van Israel uit die Bybel.
Voor die verdeling (Abimeleg) Saul Isboset Dawid Salomo
Na die verdeling in twee koninkryke
Koninkryk Israel (noordelike koninkryk; 20 konings) Jerobeam I Nadab Baesa Ela Simri Tibni Omri Agab Ahasia (Agab se seun) Joram (Agab se ander seun, Ahasia se broer) Jehu Joahas Joas Jerobeam II Sagaria Sallum Menahem Pekahia Peka Hosea
Koninkryk Juda (suidelike koninkryk; 20 konings) thumb|regs|600px|Konings van die Ou Testament. Rehabeam Abia Asa Josafat Joram Ahasia (seun van Joram en Atalia) Atalia (vrou van Joram en ma van Ahasia) Joas (seun van Ahasia, kleinseun van Atalia) Amasia Ussia Jotam Agas Hiskia Manasse Amon Josia Joahas Jojakim Jojagin Sedekia
middel|800px|Konings van Juda.
Israel