Geske is 'n ou Duitse vroulike voornaam van Oos-Friesiese oorsprong en ook die familienaam van die volgende persone:
Niklas Geske (* 1994), Duitse basketbalspeler Otto-Erich Geske (* 1931), Duitse regsgeleerde en staatsekretaris
Kategorie:Duitse voorname