Tialda is 'n ou Duitse vroulike voornaam van Friesiese oorsprong.Bernhard Brons: Friesische Namen und Mitteilungen darüber, Verlag W. Haynel, 1878, Seite 77
Oorsprong en betekenis Die naam is 'n Friese kortvorm van die naam Thiadhild. Thiadhild is 'n ou tweeledige Duitse naam wat afgelei is van die Oudhoogduitse diot = die volk, en die Oudhoogduitse hiltja = die stryd.
Variante Tjalda Tjalde Tialde
Bekende naamdraers Tialda van Slogteren, Nederlandse sanger
Verwysings
Kategorie:Duitse voorname Kategorie:Vroulike voorname