Delosperma steytlerae is 'n plantjie in die Aizoaceae (vygie)-familie wat endemies aan Zimbabwe is. Dit is op Zimbabwe se rooilys as kwesbaar (VU) gelys.

Hierdie vetplantjie word 15 cm hoog en het 2-4,5 cm lang blaartjies en wit blommetjies. Dit kom in suid-sentraal Zimbabwe en in die Penhalonga-Nyanga gebied van Nyanga tot die Limpopo-platorand op granietdagsome voor.

Galery

Verwysings

Eksterne skakels

steytlerae Kategorie:Flora van Zimbabwe Kategorie:Endemiese plante van Zimbabwe