Eske is 'n ou Duitse vroulike voornaam van Friesiese oorsprong en ook 'n familienaam.

Bekende naamdraers Voornaam: Eske Bockelmann (* 1957), Duitse skrywer en onderwyser Eske Nannen (* 1942), Direkteur van die Kunsthalle Emden en die "Henri en Eske Nannen Stigting"

Familienaam of van: Antje Eske (* 1943), Duitse kunstenaar Fritz Eske (1935–1967), Duitse bergklimmer William Eske (1883–1968), Duitse politikus (SPD)

Naam van 'n rivier in die Ierse Graafskap van Donegal, sien die Rivier Eske

Kategorie:Duitse voorname