Hierdie lys beoog om die tegniese begrippe rondom ballistiek en die proses van herlaai van ammunisie saam te vat:

A Agtermekaarmagasyn Akkuraat Ammunisie Ammunisiekoper

B Ballistiek Ballistiese koëffisient Ballistiese tabel Basis Boor Bootstert Bosveld-toestande

C

D Dop Dopvorm Dryflading Dryfmiddel

E Eerste kruispunt Eksterne ballistiek Energie

F

G Geelkoper Geweer Grein Groef (groewe) Groepering

H Herlaai Holpuntammunisie Holpuntbootstert

I Interne ballistiek

J

K Kaliber Kamerdigtheid Kamerdruk Kinetiese energie Koeël Koeëlbaan Koeëlgewig Koeëlmassa Koeëlvorm Komponente Kop Kopermantel Knaldemper Krimping Kroon (van die geweerloop) Kruispunt

L Lading Loodkern Lugsleur

M Matrys Mikpunt Monolities

N Nek Neusboog

O

P Patroon Patroonmassa Penetrasievermoeë Plasingsdiepte Plat punte Platstert Ploftoestel Pompaksiegeweer

Q

R Randslag Rif (riwwe) Ronde neus Rondte

S Sagtepuntkoeël Senterslag Siglyn Skerpneus Skootafstand Skootlyn Skouer Slaankrag Slagdop Sleurtraagheid Snelheid Spiraal Spitzer Spitzer bootstert Sprong Straaldigtheid Swaartekrag Swartkruit

T Teleskoop Terminale ballistiek Totale patroonlengte (TPL) Trajek Trajekkurwe Tromprem Trompsnelheid

U Uittrekker

V Verspreide groep Visier Vlakte-toestande Volmantel

W Ware trefpunt Wegbreekkoeël

X

Y

Z Zero-afstand

Kategorie:Ammunisie