Canon EOS 1200D is 'n 18,1-megapieksel digitale enkellensreflekskamera wat deur Canon bekendgestel is op 11 Februarie 2014. Dit staan bekend as die EOS Kiss X70 in Japan en die EOS Rebel T5 in Amerika. Die 1200D is 'n intreevlak DSLR wat 'n 18 MP sensor invoer vanaf die 700D en 1080p HD video aan Canon se intreevlak-DSLRs. Dit vervang die 1100D.
Canon het in Maart 2016 aangekondig dat die 1200D vervang word deur die 1300D/Rebel T6.
Funksies 18,0 megapieksel CMOS (APS-C) beeldsensor Canon se DIGIC 4-beeldverwerker 9-punt AF punte ISO 100 – 6400 (uitbreibaar tot H: 12800) Tot 3,0 fps deurlopende skiet Canon EF-lenspassings 3,0 dm (7,6 cm) LCD-monitor sRGB en Adobe RGB-kleurruimtes RAW en JPEG lêerformate Volle HD video-opname Versoenbaar met GPS-ontvanger GP-E2
Verwysings
Kategorie:Canon-kameras