Die Venta (Duits: Windau) is 'n rivier in die noordweste van Litaue en die weste van Letland.
Die rivier het sy oorsprong naby Kuršėnai in die Litause distrik Šiauliai en mond in Ventspils (Duits: Windau) in Letland in die Oossee uit.
Riviernaam Lets en Litaus Venta, Duits Windau, Lyfs Vǟnta, Samogitiaans Vėnta Pools Windawa Russies Виндава, Вента,
Eksterne skakels
Kategorie:Riviere in Letland Kategorie:Riviere in Litaue