regs|duimnael|250x250px|Gardarike van 884 (rooi), Slawiese nedersettings (grys), Invloedsgebied van die Kazare, Wolga Bulgare, Petsjenegge (blou)

Gardarike (ou-Yslands Garðariki) is die Noorse naam vir die gebied van die Kiëf-Roes in die Yslandse sagas van die 13de eeu.

In die Sagas word die volgende nedersettings in Gardarike genoem: Aldeigjuborg (Ladoga) Holmgarðr (Nowgorod) Kœnugarðr (Kiëf) Móramar (Moerom) Palateisk (Polatsk) Smaleskja (Smolensk) Súrsdalar (Soezdal)

Sien ook Die Waräger Rune-klippe Pad vanaf die Warägerngebied tot by die Grieke tot ongeveer 1204

Leesstof Arnulf Krause: Garðariki. In: Reallexikon der Germanischen Altertumskunde (RGA). 2. Auflage. Band 10, Walter de Gruyter, Berlin/New York 1998, , S. 435–440. Dagmar Brandt: Gardariki. Ein Stufenbuch aus dem russischen Raum (Roman). 2 Bände, Berlin 1943. Nachdruck Faksimile Verlag, Bremen 1981. Sverrir Jakobsson: Við og veröldin. Heimsmynd Íslendinga 1100–1400. Reykjavík: Háskólaútgáfan 2005. .

Kategorie:Geskiedenis van Europa Kategorie:Geskiedenis van Oekraïne Kategorie:Geskiedenis van Rusland Kategorie:Vikings