Kretinga 280px Ligging in Litaue Wapen 180px|senter 75px|senter Vlag 90px|senter Land  Koördinate  Stigting 1253 (eerste verwysing) Stadstatus 1609 Oppervlakte:    - Totaal 989 vk km  Hoogte bo seevlak m Bevolking:    - Totaal (2008) 21 460  - Bevolkingsdigtheid 46/vk km Tydsone UTC +2 (OET)  - Somertyd UTC +3 (OEST) Burgemeester Juozas Mažeika Amptelike Webwerf www.kretinga.lt

Kretinga (Duits: Crottingen, Krottingen, Krettingen) is 'n dorp in die weste van Litaue. Dit is in die voormalige Koerse streek Megowe geleë. Dit le 11 km van die Oossee-oord Palanga en 25 km van die hawestad Klaipėda. Dit is die hoofstad van die distrik van Kretinga.

Geskiedenis duimnael|links|Die Museum van Kretinga duimnael|links|Grenshuis by die Duits-Russiese grens tussen Bajohren en die Russiese Crottingen Die plek word die eerste keer as Cretyn genoem in 1253. Etimologies word die naam met "kritus" (moeras) verbind.

Persoonlikhede Uniforme Beinoras (* 1987), skaakspeler Berek Joselewicz (1764–1809), Joodse Kolonel in die Poolse weermag tydens die Kosciuszko-opstand Hans Lipschis (* 1919), lid van die Waffen-SS in die Auschwitz-konsentrasiekamp Justina Vitkauskaitė (* 1978), politikus Valdas Trakys (Gebore 1979), sokkerspeler

Literatuur Heinrich A. Kurschat: Das Buch vom Memelland, Siebert Oldenburg 1968. Hans Mortensen: Litauen, Grundzüge einer Landeskunde, Hamburg 1926. Wolfgang P. Schmid (Hrsg): Nehrungskurisch, Sprachhistorische und instrumentalphonetische Studien zu einem aussterbenden Dialekt, Stuttgart 1989.

Eksterne skakels

Amptelike webwerf

Kategorie:Nedersettings in Litaue