Liepaja
Europese Kultuurhoofstad 2027Eiropas kultūras galvaspilsēta 2027
280px Kaart Wapen 180px|senter 75px|senter Vlag 90px|senter|raam Land Gewes 20px Koerland (Kurzeme) Koördinate Stigting 1625 Stadstatus 1625 Oppervlakte: - Totaal 68,02 vk km Hoogte bo seevlak 14 m Bevolking: - Totaal (2024) 66 680 - Bevolkingsdigtheid 980/vk km Tydsone UTC +2 (OET) - Somertyd UTC +3 (OEST) Klimaat - Tipe Kontinentaal-gematig - Gemiddelde jaarlikse temperatuur 7,9 °C - Gem. temp. Januarie/Julie −0,9 / 17,9 °C - Gemiddelde jaarlikse neerslae 693,0 mm Burgemeester Gunārs Ansiņš Amptelike webwerf www.liepaja.lv
Liepaja (Lets: [liepaːja], ; Duits: Libau; Russies: Лиепая; Pools: Lipawa; Litaus: Liepoja; Jiddisj: ליבאַװע, Libave) is die derde grootste stad van Letland na die hoofstad Riga en Daugavpils met 'n oppervlakte van 68,02 vierkante kilometer en 'n bevolking van 66 680 in 2024. Dit is 'n hawestad aan die Oossee en in die weste van Letland geleë. Vandag is Liepaja een van die nege "republiek-stede" van Letland.
Geskiedenis duimnael|links|Kaart van Liepaja in 1875 Die stad het uit 'n klein Koerse dorp aan die mond van die Lyva ontstaan. Die eerste verwysing van die dorp dateer uit 1253. Saam met Évora in Portugal is Liepaja aangewys as die Europese Kultuurhoofstad van die jaar 2027.
Bronnelys Wegner, Alexander (1878/1970), Geschichte der Stadt Libau, Libau: v. Hirschheydt, Gintnere, Uļa (2005), Liepāja laikmetu dzirnavās, Liepāja, LV: Kurzemes Vārds,
Eksterne skakels
Amptelike webwerf
Kategorie:Nedersettings in Letland Kategorie:Nedersettings langs die Oossee