duimnael|220x220px|Sébastien Ogier, die verdedigende bestuurderskampioen. duimnael|220x220px|Die Volkswagen Polo R WRC, die motor wat deur die verdedigende vervaardigerskampioen, Volkswagen Motorsport, ingeskryf is. Die 2016 Wêreldtydrenkampioenskap is die vier-en-veertigste seisoen van die Wêreldtydrenkampioenskap, 'n motorsportkampioenskap erken deur die Fédération Internationale de l'Automobile (FIA) as die hoogste klas van internasionale tydrenne. Spanne en bestuurders ding mee in dertien rondes — beginende met die Rallye Monte Carlo in Januarie en eindigende met die Tydren Australië in November — vir die Wêreldtydrenkampioenskappe vir Bestuurders en Vervaardigers.
Kalender Die kalender is in November 2015 deur die FIA aangekondig. Die seisoen handhaaf dieselfde byeenkomste as in 2015 – die kampioenskap word beslis oor dertien rondes in Europa, Noord-Amerika, Suid-Amerika en Australië.
Rondte Datum Tydren se naam Tydren-hoofkwartier Oppervlak Sneldele Afstand Begin Einde 1 22 Januarie 24 Januarie 84ème Rallye Automobile Monte-Carlo Gap, Hautes-Alpes Teer en sneeu 16 337.59 km 2 12 Februarie 14 Februarie 64th Rally Sweden Karlstad, Värmland Sneeu 12 226.48 km 3 4 Maart 6 Maart 30º Rally Guanajuato México León, Guanajuato Gruis 21 399.67 km 4 22 April 24 April 36º Rally Argentina Villa Carlos Paz, Córdoba Gruis 18 364.68 km 5 20 Mei 22 Mei 50º Rally de Portugal Matosinhos, Porto Gruis 19 368.00 km 6 10 Junie 12 Junie 13º Rally d'Italia Sardegna Alghero, Sardinië Gruis 19 324.60 km 7 1 Julie 3 Julie 73rd Rally Poland Mikołajki, Warmia-Masuria Gruis 21 306.10 km 8 29 Julie 31 Julie 66th Rally Finland Jyväskylä, Keski-Suomi Gruis 24 333.99 km 9 19 Augustus 21 Augustus 34. ADAC Rallye Deutschland Trier, Rynland-Palts Teer 18 306.80 km 10 9 September 11 September 19th China Rally Beijing, Hebei Teer gekanselleer11 30 September 2 Oktober 59ème Tour de Corse – Rallye de France Bastia, Haute-Corse Teer 10 390.92 km12 14 Oktober 16 Oktober 52º Rally RACC Catalunya Salou, Tarragona Teer en gruis 21 340.32 km13 28 Oktober 30 Oktober 72nd Wales Rally GB Deeside, Flintshire Gruis 22 336.00 km14 18 November 20 November 25th Rally Australia Coffs Harbour, Nieu-Suid-Wallis Gruis 23 315.32 km
duimnael|regs|220px|Citroën het sy fabrieksondersteuning vir die DS3 WRC amptelik onttrek aan die einde van die 2015 seisoen Tydren Swede was verkort as gevolg van warm weerstoestande wat bevrore paaie in 'n sagte, modderige grondpad omskep het, en sneeubande onveilig gemaak het om te gebruik. Tydren China is gekanselleer as gevolg van padskade wat veroorsaak is deur swaar storms en oorstromings in Julie.
Kalenderveranderinge Tydren Australië is verskuif van September na November om die finale ronde van die kampioenskap te word. Die kalender is uitgebrei tot veertien rondes in 2016, met die insluiting van die Tydren van Sjina, sewentien jaar na sy enigste keer as 'n ronde van die WRC. Die Tour de Corse het sy hoofkwartier verskuif van Corte na Bastia, en sal 'n nuwe roete bekendstel.
Spanne en jaers
Vervaardiger Span Bande Motornommer Bestuurder Navigator Rondtes Volkswagen (Volkswagen Polo R WRC) Volkswagen Motorsport M 1 Sébastien Ogier Julien Ingrassia 1–9, 11–12 2 Jari-Matti Latvala Miikka Anttila 1–9, 11–12 Volkswagen Motorsport II"Mikkelsen pens new Volkswagen deal" . M 9 Andreas Mikkelsen Anders Jæger 1–9, 11–12 Hyundai (Hyundai i20 WRC) Hyundai Motorsport M 3 Thierry Neuville Nicolas Gilsoul 1–4, 7–9, 11–12 Hayden Paddon John Kennard 5–6 4 Dani Sordo Marc Martí 1, 3–6, 9, 11–12 Hayden Paddon John Kennard 2, 7–8 Hyundai Motorsport N M 10 Hayden Paddon John Kennard 1 Kevin Abbring Sebastian Marshall 20 Dani Sordo Marc Martí 2, 7 Hayden Paddon John Kennard 3–4, 9, 11–12 Thierry Neuville Nicolas Gilsoul 5–6 Kevin Abbring Sebastian Marshall 8 M-Sport (Ford Fiesta RS WRC) M-Sport World Rally Team M 5 Mads Østberg Ola Fløene 1–9, 11–12 6 Eric Camilli Nicolas Klinger 1–2 Benjamin Veillas 3–9, 11–12 DMACK World Rally Team D 12 Ott Tänak Raigo Mõlder 1–9, 11–12 Jipocar Czech National Team 21 Martin Prokop Jan Tománek 3, 5–6, 12 Yazeed Al-Rajhi 30 Yazeed Al-Rajhi Michael Orr 2, 5–8
Major entries ineligible to score manufacturer points Vervaardiger Span Bande Motornommer Bestuurder Navigator Rondtes Citroën (Citroën DS3 WRC) Abu Dhabi TotalWorld Rally Team M 7 Kris Meeke Paul Nagle 1–2, 5, 8, 11–12 Stéphane Lefebvre Gabin Moreau 7 8 Stéphane Lefebvre 1, 5 Craig Breen Scott Martin 7–8, 11–12 14 Khalid Al-Qassimi Chris Patterson 2, 5, 8, 12 15 Craig Breen Scott Martin 2 Stéphane Lefebvre M 10 Stéphane Lefebvre Gabin Moreau 9 Marcos Ligato M 15 Marcos Ligato Rubén García 8 81 4 Felice Re 18 Felice Re Mara Bariani 1 José Alberto Nicolas M 83 José Alberto Nicolas Miguel Recalt 4 Leonardo Suaya 8 Ford (Ford Fiesta RS WRC) Henning Solberg M 15 Henning Solberg Ilka Minor 12 16 2, 4–7 Robert Kubica 16 Robert Kubica Maciek Szczepaniak Benito Guerra 16 Benito Guerra Borja Rozada 3 M-Sport World Rally Team M 17 Bryan Bouffier Victor Bellotto 1 Jaroslav Melichárek 22 Jaroslav Melichárek Erik Melichárek 5 FWRT s.r.l. 37 Lorenzo Bertelli Simone Scattolin Federico Della Casa 81 Federico Della Casa Domenico Pozzi 6 Oleksiy Tamrazov 81 Oleksiy Tamrazov Nicola Arena 8 Abdullah Al-Qassimi M 82 Abdullah Al-Qassimi Steve Lancaster 8 Roberto Tononi 83 Roberto Tononi Paolo Comini 6 Matti Koskelo M 84 Matti Koskelo Rami Suorsa 8 Mini Eurolamp World Rally Team 18 Valeriy Gorban Volodymyr Korsia 4–7 22 8, 12 81 2–3 82 Mait Maarend Mihkel Kapp 6 95 2
Verwysings
Kategorie:Motorsportkompetisies Kategorie:Sport in 2016