duimnael|Gebiede van die Svear (geel) en Gaute (blou) in die 12de eeu.

Die Svear was 'n Noord-Germaanse stam wat in die vroeë Middeleeue die Suide van die hedendaagse Swede bewoon het. Hulle nedersettings was veral in die nabyheid van die Mälarrivier, wat deur die historiese Sweedse provinsies van Uppland, Västmanland, Svealand, Gästrikland en Norrland vloei.

Sien ook Oud-Uppsala Klip van Mora Ma Svea

Literatuur Eva Nyman, Peter H. Sawyer: Svear. In: Reallexikon der Germanischen Altertumskunde (RGA). 2. Auflage. Band 30, Walter de Gruyter, Berlin/New York 2005, S. 163–170.

Kategorie:Germaanse stamme Kategorie:Sweedse geskiedenis Kategorie:Sweedse stamme