Semgale (Letties Zemgale) is een van die vier historiese provinsies in Letland. Dit lê aan die westekant van die Daugava (Duits: Düna), en grens aan Lyfland, Latgale en Koerland. Die oostelike deel van Semgale staan soms ook bekend as Bo-Letland.
Die grootste toeristeaantreklikheid is die kasteel van Rundale in Bauska (Duits Bauske).
Stede Jelgava (Mitau), die historiese hoofstad van Koerland Bauska (Bauske) Jaunjelgava (Friedrichstadt) Jēkabpils (Jakobsstad)
Kategorie:Gebiede van Europa Kategorie:Geografie van Letland