Talsi 280px Ligging in Letland Wapen 180px|senter 75px|senter Vlag 90px|senter Land Koördinate Stigting 1231 (eerste verwysing) Stadstatus 1917 Oppervlakte: - Totaal 7,8 vk km Hoogte bo seevlak m Bevolking: - Totaal (1 Januarie 2016) 10 377 - Bevolkingsdigtheid 1 330,38/vk km Tydsone UTC +2 (OET) - Somertyd UTC +3 (OEST) Burgemeester Aivars Lācarus Amptelike Webwerf www.talsi.lv
Talsi (Duits: Talsen, Lyfs: Tālsa) is 'n stad in die weste van Letland, in die streek Koerland (Letties: Kurzeme). Daar word na die stad verwys as die "pêrel van Koerland" of as die "stad van nege heuwels". In 2016 het Talsi 'n bevolking van 10 377 gehad.
Bekende persone Carl Amenda (1771–1836), vriend van Ludwig van Beethoven, pastoor in Talsi van 1802–1836 Vera Zozuļa (* 1956), Sowjet-Rennrodlerin Romāns Vainšteins (* 1973), fietsryer Janis Strelnieks (* 1989), basketbalspeler
Literatuur Hans Feldmann, Heinz von zur Mühlen (Hg.): Baltisches historisches Ortslexikon, Teil 2: Lettland (Südlivland und Kurland). Böhlau, Köln 1990, , S. 634–635. Astrīda Iltnere (Red.): Latvijas Pagasti, Enciklopēdija. Preses Nams, Riga 2002, .
Verwysings
Eksterne skakels
Amptelike webwerf
Kategorie:Nedersettings in Letland