duimnael|300px|Skeerkwasse en baardolie

Baardolie is 'n olie wat op die baard en gesig van 'n man gesit word om die baard meer soepel en sag te maak. Baardolies kom met verskillende parfuum soos appel, laventel, vanielje, muskus en dies meer.Waarom jou baardolie nie beteken wat jy dink dit beteken nie Baardolie word oor die algemeen gemaak uit 'n mengsel van koudgeperste olies en word in bottels wat ultraviolet-bestand is verkoop.

Verwysings

Kategorie:Eteriese olies Kategorie:Toiletware Kategorie:Olies Kategorie:Skoonheidsmiddels