Utsane is 'n Swart nedersetting in Aganang Plaaslike Munisipaliteit, in die Limpopoprovinsie van Suid-Afrika. Dit is 28 km wes van Polokwane, net suid van 'n koppie en 'n klein opgaardam geleë.
Sien ook Lys van dorpe in Suid-Afrika
Verwysings
Kategorie:Nedersettings in Limpopo