Die Mitsubishi Sirius of 4G6/4D6 enjin is die benaming van een van Mitsubishi Motors se vierreeks van inlynviersilinder motorenjins, saam met die Astron, Orion, en Saturn. Die 4G6 is petrolenjins, en die 4D6 diesels.
Kategorie:Enjins Kategorie:Mitsubishi