Juno is 'n swart nedersetting 57 km noordwes van Polokwane, in die Limpopoprovinsie van Suid-Afrika.

Die plekkie is vernoem na Juno, die Romeinse godin van die huwelik en kindergeboorte.

Sien ook Lys van dorpe in Suid-Afrika

Verwysings

Eksterne skakels

Kategorie:Nedersettings in Limpopo