Hierdie artikel handel oor die nedersetting in die Limpopoprovinsie. Vir die dorpie in die Vrystaat, sien Cornelia.

Cornelia is 'n Swart nedersetting 36 km wes van Polokwane, in die Limpopoprovinsie van Suid-Afrika.

Sien ook Lys van dorpe in Suid-Afrika

Verwysings

Kategorie:Nedersettings in Limpopo