Roonui (ook Ronui, Roniu of Rooniu gespel) is ’n skildvulkaan van 1 332 m (of 1 321 m) op Tahiti Iti, die suidoostelike deel van Tahiti in Frans-Polinesië in die suidelike Stille Oseaan. Dit is een van die hoogste pieke op die eiland en die hoogste een op Tahiti Iti.

Roonui is een van drie berge wat Tahiti gevorm het. Die ander twee is Orohena (2 241 m) en Aorai (2 066 m) op Tahiti Nui.

Verwysings

Eksterne skakels 15px Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia

Kategorie:Tahiti Kategorie:Berge van Oseanië Kategorie:Skildvulkane