Ottomaanse Turks [ˈɒtəmən] of Ottomaanse taal (لسان عثمانى‎‎ Lisân-ı Osmânî; ook bekend as تركچه‎ Türkçe of تركی‎ Türkî, "Turks") is die variasie van die Turkiese taal wat voorheen in die Ottomaanse Ryk gebruik is. Hierdie variasie van Turks se woordeskat is sterk deur Persies en Arabies beïnvloed.Bertold Spuler. Persian Historiography & Geography Pustaka Nasional Pte Ltd bl. 69 Dit is in die Ottomaans-Turkse alfabet geskryf, wat 'n variasie van die Arabiese alfabet is. Die aantal woorde van Arabiese oorsprong het die inheemse Turkse woorde oortref. Ottomans

Nommers 1 bir 2 iki 3 üç 4 dört 5 beş 6 altı 7 yedi 8 sekiz 9 dokuz 10 on 11 on bir 12 on ikihttps://archive.org/stream/ottomanturkishco00hago#page/34/mode/2up/search/numerals

Verwysings

Kategorie:Ottomaanse Ryk Kategorie:Turkiese tale