duimnael|Soetbasilie is liggroen met breë blare, maar Thaise basilie het pers stamme en blomme en spiesvormige blare. duimnael|Laatsomer Thaise basilie blomme duimnael|Middelsomer Thaise basilie
Thaise basilie (Viëtnamees: húng quế) (Ocimum basilicum) is 'n soort basilie wat van Suidoos-Asië afkomstig is, en gekweek word om sekere uitstaande kenmerke te besit. Dit word wydverspreid deur Suidoos-Asië benut, en sy geur en smaak, beskyf as anys- en likories-agtig en effens spesery-agtig, is stabieler onder hoë of lang kooktemperature as soetbasilie.
Die Thaise basilie het klein, smal blare, pers stamme en pienk-pers blomme.
Kategorie:Kruie