Die onlangs-gestigte Dawid Kruiper Plaaslike Munisipaliteit is 'n plaaslike munisipaliteit in die ZF Mgcawu-distriksmunisipaliteit in die Noord-Kaap, Suid-Afrika. Dit is in 2016 gestig na 'n samesmelting van die voormalige //Khara Hais en Mier Plaaslike Munisipaliteite.
Naam Die munisipaliteit se naam, Dawid Kruiper, is 'n vernoeming na die bekende ontslape Khoisanleier van die Kalahari.
Geografika
Nedersettings Karos Klippunt Lambrechtsdrif Leerkrans Louisvale Mier Paballelo Raaswater Rietfontein Straussburg Swartkop Upington
Riviere Donkerhoekspruit Matjiesrivier Olienhoutrivier Oranjerivier
Eksterne skakels amptelike webtuiste
Verwysings
Kategorie:Plaaslike Munisipaliteite in die Noord-Kaap