duimnael|Kardamomsaad Kardamomcardamon . dictionary.com is 'n spesery gemaak van die saad van verskeie plante in die genera Elettaria en Amomum in die familie Zingiberaceae. Beide genera is afkomstig van Indië (die grootste produsent tot die laat-20ste eeu), Bangladesj, Bhoetan, Indonesië, Nepal en Pakistan.
Hulle is uitkenbaar aan hulle klein saadhulsels, driehoekig gevorm, met klein swart saadjies binne-in.
Verwysings
Kategorie:Speserye