Karwy, ook bekend as Persiese koemyn, (Carum carvi) is 'n tweejarige plant in die familie Apiaceae,USDA Plants Classification Report: Apiaceae inheems aan Wes-Asië, Europa en Noord-Afrika.

Die plant is soortgelyk in voorkoms aan ander lede van die wortelfamilie, met fyn verdeelde, veeragtige blare met draadagtige afdelings, en groei op 20-30 cm steeltjies. Die hoofblomsteel is 40-60 cm lank, met klein wit of pienk blomme in skerms. Karwyvrugte (verkeerdelik "sade" genoem) is halfmaanvormige vruggies, ongeveer 2 mm lank, met vyf bleek kante.

duimnael|links|Karwyvrugte duimnael|links|S-(+)-karvoon wat die kenmerkende reuk afgee

Verwysings

Kategorie:Speserye