Frans Malherbe (gebore te Bredasdorp, 14 Maart 1991) is 'n rugbyspeler wat vir die Westelike Provinsie in die Curriebeker en die in die Verenigde Rugbykampioenskap speel.

Malherbe het sy debuut vir die Springbokke op 9 November 2013 teen Wallis in Cardiff gemaak. Hy was ook deel van Suid-Afrika se span tydens die rugbywêreldbekertoernooie in 2015, 2019 en 2023.

Eksterne skakels

Frans Malherbe by itsrugby.co.uk

Kategorie:Stormers rugbyspelers Kategorie:Suid-Afrikaanse rugbyspelers Kategorie:Springbokrugbyspelers Kategorie:Geboortes in 1991 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Afrikaners