Galeshewe is 'n groot, oorwegend swart township van Kimberley in die Sol Plaatje Plaaslike Munisipaliteit.
Die township het 'n inwonertal van 107 920; byna die helfte van die inwoners van Sol Plaatje woon in Galeshewe.
Verwysings
Sien ook Lys van dorpe in Suid-Afrika
Kategorie:Nedersettings in die Noord-Kaap