Sydney on Vaal is 'n gehug met slegs 33 inwoners in die Frances Baard-distriksmunisipaliteit in die Noord-Kaap, Suid-Afrika.
Dit word as 'n spookdorp beskou.
Sien ook Lys van dorpe in Suid-Afrika
Verwysings
Kategorie:Nedersettings in die Noord-Kaap Kategorie:Spookdorpe