Milo Yiannopoulos is 'n Britse joernalis en entrepreneur wat in Griekeland gebore en aan sy ma se kant van Joodse afkoms is. Hy was die tegnologie-redakteur van Breitbart.com, 'n konserwatiewe nuus-en-meningswebwerf wat in die Verenigde State van Amerika gebaseer is. Hy beskryf feminisme as kanker en het die ondersteuners van Black Lives Matter vergelyk met die Ku Klux Klan.

Bronne

Kategorie:Britse joernaliste Kategorie:Geboortes in 1984 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Britse digters