Rudy Paige (gebore te Heidelberg, Wes-Kaap, 2 Augustus 1989) is 'n rugbyspeler wat op skrumskakel vir die Blou Bulle in die Curriebeker en die Bulls in Superrugby speel. Hy was ook deel van Suid-Afrika se span tydens die Rugbywêreldbeker 2015.
Eksterne skakels
Kategorie:Bulls rugbyspelers Kategorie:Suid-Afrikaanse rugbyspelers Kategorie:Geboortes in 1989 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Springbokrugbyspelers