Julian Redelinghuys (gebore te Pretoria, 11 September 1989) is 'n rugbyspeler wat vir die Goue Leeus in die Curriebeker en die Lions in Superrugby speel.
Hy het sy debuut vir die Springbokke op 22 November 2014 teen Italië gemaak.
Eksterne skakels
Julian Redelinghuys by itsrugby.co.uk
Kategorie:Lions rugbyspelers Kategorie:Suid-Afrikaanse rugbyspelers Kategorie:Springbokrugbyspelers Kategorie:Geboortes in 1989 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Afrikaners