Gebeure In Triparadisus kom Alexander se generaals opnuut saam om die ryk te verdeel. Gebiede oos van die Indus word nie meer genoem nie.Chandragupta Maurya and His Times, Madras. University. Sir William Meyer lectures, 1940-41, Motilal Banarsidass Publ., 1966, , Chandragupta Maurya verslaan die laaste Nand-heerser Dhanananda en neem sy troon oor. Dit is die begin van die Mauryaryk.INDIAN HISTORY , Lulu.com, , Slag van die Koudynse Passe: die Romeine word naby Lucera deur die Samniete in 'n hinderlaag gelok.

Verwysings

-98