Die Sigsag-sandlipvis (Halichoeres scapularis) is 'n vis wat wydverspreid voorkom in die westelike Stille Oseaan, die Indiese Oseaan, die Rooisee, Oman en aan die ooskus van Afrika suidwaarts tot by die noorde van KwaZulu-Natal. In Engels staan die vis bekend as die Zigzag sandwrasse.

Sien ook Alfabetiese lys van visse Lys van Suider-Afrikaanse visse volgens wetenskaplike name Lys van varswater visfamilies Lys van visfamilies

Eksterne skakel http://www.fishbase.org/summary/SpeciesSummary.php?ID=5633&genusname=Halichoeres&speciesname=scapularis&AT=Halichoeres+scapularis&lang=English

Bron The Reef Guide: Fishes, corals, nudibranchs & other invertebrates: East & South Coasts of Southern Africa. Dennis King & Valda Fraser. Struik Nature. 2014

Verwysings

Kategorie:Lipvisse