Gebeure China Liu Pi, die koning van Wu kom in opstand. Dit lei tot die opstand van die Sewe State.Imperial Chinese Armies: 200 BC-AD 589, Deel 284 van Osprey military men-at-arms series , Osprey Publishing, 1995, , Hispania Die Belli in Hispania bou 'n groot muur rondom Segeda, hulle hoofstad. Dit verbreek die verbod wat Tiberius Sempronius Gracchus in 180 v.C. opgelê het en lei tot oorlog met Rome. Die Arevaci neem die vlugtelings van Segeda op.

Verwysings