Gebeure Rome Cn. Cornelius Scipio en C. Duilius word konsul. Scipio word naby Lipara gevangegeneem. Slag van Mylae – Duilius verslaan die Kartagers.The First Punic War: A Military History, , Stanford University Press, 1996, , Hellenistiese wêreld Die Tweede Siriese Oorlog begin met 'n nederlaag vir Ptolemeus naby Miletus.
Indië Die Mauryakeiser Aśoka verslaan Kalinga in die suide van Indië, maar die verskrikking van die oorlog en die invloed van 'n Boeddhistiese monnik Upagupta bekeer hom tot die Boeddhisme.INDIAN HISTORY , Lulu.com, ,
Verwysings