Hierdie artikel handel oor die taal. Vir die etniese groep, sien Mapuche.

duimnael|links|Name van die kop se gedeeltes in Mapudungun en Spaans Mapudungun (afgelei van mapu "aarde", "grond" of "land" en sdugun "praat", "spraak" of "taal") is 'n inheemse taal van Suid-Amerika wat deur sowat 260 000 mense in die suidsentrale Andesstreek van Argentinië en Chili gepraat word. Dit word veral deur die Mapuche gepraat en is naas die amptelike taal Spaans die tweede belangrikste taal van Chili. Mapudungun word oorwegend in die sentrum en suide van Chili gepraat en behoort tot die taalfamilie van Araukaniese tale, 'n geïsoleerde taalfamilie wat naas Mapudungun nog Huilliche insluit.

Sien ook Inheemse tale van die Amerikas

Verwysings

Eksterne skakels

Kategorie:Inheemse tale van die Amerikas Kategorie:Tale van Argentinië Kategorie:Tale van Chili