Gebeure Atene wat lank 'n Romeinse bondgenoot gewees het maar nou Mithridates VI steun word deur Sulla beleër en geplunder. 'n Romeinse volkstelling, die eerste ná die Bondgenote-oorlog en die eerste sedert 115 v.C., lewer 'n aantal van 436 000 mans op.The Social War, 91 to 88 BCE: A History of the Italian Insurgency against the Roman Republic, , Routledge, 2016, , Gaius Marius wil Sulla vervang. Hy word opnuut konsul maar sy gesondheid laat nie toe dat hy sy planne uitvoer nie.Dictionary of African Biography, Volume 2 , OUP USA, 2012, ,
Geboortes Sallustius (geraamde datum) (†35 v.C.) - Romeinse generaal en skrywer
Sterftes 13 Januarie – Gaius Marius, Romeinse militaris. (* 157 v.C.) Sima Qian, Sjinese geskiedkundige (geraamde datum)
Verwysings